top of page
WELKOM BY OORDENKINGS
Op ons Lewenspad
Die Christelike lewe is nie een wat geleef kan word as gevolg van 'n blote erkenning van God se bestaan nie.
Dit is eerder om God en Sy Woord te glo.
Tuis
My Blog
Krummels
Bybel lesse
Informasie
Kontak
More
Use tab to navigate through the menu items.
Alle plasings
christelike inhoud
Toewydings
Bybel Studie
Die Kerk
Kersfees
Christelike Lewensstyl
Gedagtes
2 min read
Vrugtelose Bome teenoor Goeie vrugte
Matteus 3:10 Maar die byl lê ook al teen die wortel van die bome. Elke boom wat geen goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur...
1 min read
Soewereiniteit van God
Bybel Lesse oor die Soewereiniteit van God
4 min read
U Woord vir Vandag 21/04/24
Die skoene van die wapenrusting is die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig.
4 min read
U Woord vir Vandag 16/04/24
Dit is van die gordel van die waarheid waaruit jy jou swaard van die Gees, die Woord van God trek en die oorlog wen.
7 min read
U Woord vir Vandag 12/04/24
Vandag kyk ons na die geloof, wat is soos ’n geestelike skild wat jou beskerm teen brandende pyle van die vyand.
3 min read
U Woord vir Vandag 09/04/24
Die Borswapen van Geregtigheid (ons is regverdig bevind terwyl ons nog goddeloos was) beskerm dus ons lewe, gewete en ons gees
4 min read
U Woord vir Vandag 07/04/2024
Wanneer ons God uit persoonlike ondervinding ken en nie net verhale oor Hom ken nie, raak die Helm van Verlossing ‘n kragtige deel ...
3 min read
U Woord vir Vandag 06/04/2024
'n Tweesnydende Swaard - Wapenrusting van God HEBREËRS 4:12 Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende...
bottom of page