Die sewe dodelike sondes, meer korrek genoem die sewe hoof sondes, is die sondes waarvoor ons die meeste vatbaar is as gevolg van ons gevalle menslike natuur. Dit is die neigings wat veroorsaak dat ons alle ander sondes pleeg. Hulle word "dodelik" genoem, want as ons gewillig met hulle besig is, ontneem hulle ons van heiligmakende genade, die lewe van God in ons siele.
1. Hoogmoedige oë (Trots)
2. 'n Leuenagtige Tong
3. Hande wat onskuldige bloed vergiet
4. Voete wat haas om die bose in te jaag
5. Valse getuie (hulle wat leuens vertel)
6. 'n Hand wat goddelose skemas uitdink
7. 'n Persoon wat konflik aanwakker
Vrye Vertaling : Nita Kearney
--Erkenning : Jack Wellman / What Christians wants to know
Commentaires