top of page

Grafskrif - 'n Gedig


White Lilly
GRAFSKRIF (EPITAPH) vry vertaling - Erkenning : Merrit Malloy

Wanneer ek nie meer is nie,

Gee weg dit wat oorgebly het van my

Aan kinders

En die oues wat wagtend is op die dood….

 

En as jy voel jy moet huil,

Huil vir jou broer of suster

Wat die pad langs jou wandel

En wanneer jy my nodig het,

Plaas jou arms

Om enigiemand

En gee vir hulle

Wat jy graag vir my sou wou gee

 

Ek wil iets iets vir jou after laat

Iets ver beter as woorde

Of geluide

 

Kyk vir my

Na die mense wat ek geken

Of  voor lief was

En as jy my nie kan weggee nie

Tenminste, laat my lewe in jou oë

En nie in jou gedagtes nie

 

Jy kan my die meeste liefde bewys

Deur

Hande wat hande aanraak

Deur liggaam wat liggaam aanraak

En deur kinders te laat gaan

Wat nodig het om vry te wees

Liefde gaan nooit dood nie

Mense doen

So, wanneer al wat ek agter gelaat het

Is liefde,

Gee my weg aan ander



 
4 views

Komentáře

Hodnoceno 0 z 5 hvězdiček.
Zatím žádné hodnocení

Přidejte hodnocení
bottom of page