top of page
Padlangs
Saam met God op ons lewenspad lei Hy ons in baie rigtings en sodoende kom Sy Volkome Plan vir alle gebeurtenisse in ons lewens tot volheid en tot Sy Glorie. Hierdie is lewensbrokkies uit die lewenspad, soms self ondervind en ook die ondervindinge ander, Alles is tot Sy Eer en Heerlikheid
Beskutting en Vryheid
Daar is ‘n verhaaltjie van ‘n sekere seuntjie wat ‘n perd gehad het en hy het die perd veilig gehou agter ‘n versterkte heining. Hy het dus die perd beskut teen enige gevare. Toe, eendag, het die heining van beskutting gebreek en die perd het uitgekom en voor ‘n motor ingehardloop en is dood.
bottom of page